SKATKISBOEKE • Herinneringe van ou boeke is 'n skat om te geniet • Memories of vintage books is a treasure to enjoy

GRENSVEGTER REEKS

In dae van die bosoorlog was dit ook een van die groot sukses resepte van die tyd. Mense kon hulle met grensvegters vereenselwig. Feitlik elke familie het toe 'n kind gehad wat iewers op die grens was of in die "army" diens gedoen het. Dit was die jare van "Kaptein Caprivi" en "Boetie gaan border toe", wat die ou inry teaters vol gepak het. Almal het geweet wie die terroriste was, wie die Russe en Kubane was, en dat hulle almal vyande van ons land Suid-Afrika was. Ironies genoeg het tye gedraai en soos almal vandag weet, het die sogenaamde terroriste vryheidsvegters geword en die bos oorlog 'n vergete tyd in ons land se geskiedenis geword.

Rocco De Wet was die een man oorlogsmasjien wat die vyand gaan aanvat het en terselfdertyd sommer ook uitgeroei het. Uiteraard was daar gewoonlik 'n stukkie romanse ook in. Gaan kyk na die Grensvegter potpouri vir meer inligting omtrent die gegewe verhale. Volg hom ook in die helde album afdeling.

Dan Pienaar het by Rocco de Wet oorgeneem en die reeks sodoende voortgesit. ’n Nuwe naam was waarskynlik ’n meer suksesvoller idée as om ’n nuwe akteur met ou naam te gebruik. (Soos in Kid die Swerwer ook die geval.), (deur Koos Papenfus).

⭐ 31 Voorblaaie Gelys 📖 Fotoverhale
🔍

VOORBLAAIE VERSAMELING

31 Items
#108 Grensvegter

Grensvegter

Vir jou al die aasvoëls
#110 Grensvegter

Grensvegter

Vreemde vyand
#111 Grensvegter

Grensvegter

Voor wag die onheil
#112 Grensvegter

Grensvegter

Hoe ver na veiligheid
#113 Grensvegter

Grensvegter

'n Koeël is 'n koeël
#114 Grensvegter

Grensvegter

Dag van terreur
#117 Grensvegter

Grensvegter

Vir jou geen kroon
#118 Grensvegter

Grensvegter

Jou vergelder kom
#119 Grensvegter

Grensvegter

Uitoorlê
#121 Grensvegter

Grensvegter

Loon vir jou verraad
#122 Grensvegter

Grensvegter

Net hier is jou graf
#123 Grensvegter

Grensvegter

Die dag van die byl
#124 Grensvegter

Grensvegter

Saaiers van onheil
#125 Grensvegter

Grensvegter

Vriend in vyandskamp
#126 Grensvegter

Grensvegter

'n Koeël is te genadig
#129 Grensvegter

Grensvegter

Nes van onheil
#130 Grensvegter

Grensvegter

Pad van die droster
#131 Grensvegter

Grensvegter

Moordbende
#132 Grensvegter

Grensvegter

Boet dan, verraaier
#134 Grensvegter

Grensvegter

Sterf, saboteur
#135 Grensvegter

Grensvegter

Tot in die leeukuil
#136 Grensvegter

Grensvegter

Want boer is hy
#138 Grensvegter

Grensvegter

So bedrieg ek jou
#139 Grensvegter

Grensvegter

'n Adder is jy
#143 Grensvegter

Grensvegter

Hart van sy vyand
#147 Grensvegter

Grensvegter

Wie nie waag...
#155 Grensvegter

Grensvegter

Want jy is my vyand
#158 Grensvegter

Grensvegter

Oorval in die wildernes
#159 Grensvegter

Grensvegter

Ver lê die bloedspoor
#160 Grensvegter

Grensvegter

Vliegtuig neergeskiet
#177 Grensvegter

Grensvegter

Jou beurt sal kom